Hoor Hier!

Hoor Hier!

Subscribe in Parasocial

Free on the App Store for iPhone, iPad and Mac. No subscription. Once it is installed, tap this link again and the show is yours. Already have it? Open in Parasocial.

About

Het ek al vir jou vertel van daai keer toe...? Wel, nee, want wie is ek nou eintlik en hoekom sal jy hoegenaamd belangstel? Ek is dalk minder "glans" as "persoonlikheid", maar soms gebeur daar net sulke snaakse en vreemde goed met my dat ek dit nie vir myself kan hou nie (soos daai keer toe ek 'n skaap op die strand gesien het!). As jy moeg is vir intellektuele stimulasie en daarvan hou om te lag - hoor hier! Plus: daar is min genoeg Afrikaanse podsendings op die wêreldwye web.

Also on

Recent episodes

  • R1E4: Dis nie wat jy dink nie...Nov 2, 2018 · 5 min
  • R1E3: Die verhaal van die goggasAug 18, 2018 · 11 min
  • R1E2: Wanneer dinge warm raak...Aug 10, 2018 · 26 min
  • R1E1: Hoe loop 'n mens nou weer?Aug 8, 2018 · 13 min

Website · RSS feed

Hoor Hier! | Parasocial