
Van die spoor af
- Comedy · Comedy Interviews
Free on the App Store for iPhone, iPad and Mac. No subscription needed. Once it is installed, tap this link again and the show is yours. Already have it? Open in Parasocial.
About
Van die Spoor Af is ‘n podcast, ‘n youtube channel en ‘n joernaalprogram met vriendskap, filosofie, vreugde en opregtheid as sentrale temas. JW en Lelanie opper hulle menings oor verskeie Onderwerpe soos dit aan hulle voorgelê word deur kunsmatige intelligensie, oftewel artificial intelligenceVan die Spoor Af is die eerste Afrikaanse podcast ter wêreld wat aan die hand van K.I. vervaardig word.
Also on
Recent episodes
- Die konklusie, of dalk nie?
- Kaaskoekkletsies
- Oopkyktyd
- Tussen Vloere en Bestemmings
- Net jy kry 'n mug
- Sink of swem?
- Late Night met JW en Lelanie
- Net 'n teorie
- A lil' bit Jwanie
- Seisoen 4 - Ons is op die podium