
Raakvat Rugby!
- Sports · Rugby
Free on the App Store for iPhone, iPad and Mac. No subscription needed. Once it is installed, tap this link again and the show is yours. Already have it? Open in Parasocial.
About
By Raakvat Rugby! gesels ons oor rugby en niks anders as rugby nie! Ons bespreek gereeld die nuutste verwikkelinge in die rugbywêreld, van internasionale rugby tot skolerugby en alles tussen in. At Raakvat Rugby! we chat about rugby, and nothing other than rugby! We regularly discuss the latest news and developments in the world of rugby, from international to schools rugby and everything inbetween!
Also on
Recent episodes
- Episode 1: Hendrik Cronjé vertel ons meer oor SA Rugby se ACKERLEY transaksie, die Springbokke en VRK nuus!
- Episode 10: Is die kies van Sacha die begin van die einde vir die ouer Springbokke? Wat is Rassie se planne?
- Episode 9: Rassie se nuutste eksperiment om Duane te vervang. Is Elrigh Louw 'n beter opsies as Evan Roos?
- Episode 8: Rassie, kry tog nou net vir Manie Libbok 'n skopafrigter asseblief! Vir die Springbokke se onthalwe!
- Episode 7: Waar het dinge skeefgeloop vir die Springbokke? PLUS: Is die nuwe geslag spelers die antwoord?
- Episode 6: Verwag Rassie en Tony Brown te vinnig te veel van die Springbokke? PLUS: Al die naweek se aksie!
- Episode 5: Rassie gaan groot met Sacha! Wat is die Springbokplan teen die Iere? PLUS: Al die naweek se aksie!
- Episode 4: Wat het gebeur met Jake White se mediakonferensie? PLUS: Wat ons dink van die Springbokgroep!
- Episode 3: Gaan die Vodacom Bulls Glasgow kan gaffel? En ons gesels oor Rassie se eerste Bokspan van die jaar!
- Episode 2: Gaan die Bulls Leinster looi op Loftus? En ons kies ook ons eerste eie Springbokspan van die jaar!