Eensgesind Klanklêers

Eensgesind Klanklêers

Subscribe in Parasocial

Free on the App Store for iPhone, iPad and Mac. No subscription needed. Once it is installed, tap this link again and the show is yours. Already have it? Open in Parasocial.

About

Die Eensgesind Klanklêers bied verskeie programme wat fokus op Suid-Afrikaanse geskiedenis, erfenis en aktuele sake. Eensgesind is ‘n sosiale herlewingsinisiatief wat daarop gerig is om aan individue ’n platform te bied waarbinne hulle nie net intellektueel verryk kan word nie maar ook blootgestel kan word aan inspirerende skrywers, kommentators en bronne wat hul nie sou teëkom in hul alledaagse lewe nie. Ons bied aan verbruikers eietydse en pasgemaakte media wat hul in sogenaamde vrye tyd kan inneem. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

Also on

Recent episodes

  • Hensoppers en JoinersMar 12, 2021 · 35 min
  • 'n Gesprek oor Robey LeibbrandtFeb 5, 2021 · 56 min
  • Washington en sy opvolgersOct 16, 2020 · 1 hr 27 min
  • Genadeloos: Die Yassiem Harris- en Sandra Smith-moordsaakOct 2, 2020 · 24 min
  • Die opkoms en ondergang van Zola Mahobe: Soweto se Mr CoolSep 11, 2020 · 0 min
  • VSA/RSA: Deel 6Aug 21, 2020 · 0 min
  • VSA/RSA: Deel 5Jul 24, 2020 · 1 min
  • VSA/RSA- Deel 4Jul 17, 2020 · 1 min
  • VSA/RSA Deel 3Jul 10, 2020 · 1 min
  • VSA/RSA (Deel 2)Jun 19, 2020 · 1 min

Website · RSS feed

Eensgesind Klanklêers | Parasocial