Mier op die mic

Anton

Subscribe in Parasocial

Free on the App Store for iPhone, iPad and Mac. No subscription needed. Once it is installed, tap this link again and the show is yours. Already have it? Open in Parasocial.

About

Ek skryf as "Mier op die man" en bespreek verskeie skrywes van bekende en onbekende skrywers en hoe elkeen se woorde die aspekte raak sryf wat in ons harte brand. Ek voer ook onderhoude met verskeie kunstenaars en hoor wat dit is wat hulle inspireer tot groter dinge. Dit sluit gedigte, kortverhale, prosa, draaiboeke, aanhalings en bykans enige samestelling in van woorde wat my binneste roer - en hopelik joune ook. Dit is hoofsaaklik in Afrikaans met hier en daar iets in Engels. Volg my @mieropdieman op Instagram My werk is ook on KALIGRAFIE beskikbaar onder @ACGriffel

Also on

Recent episodes

  • Die Mier en KaalwoordeOct 25, 2023 · 50 min
  • die mier en woord.vlam.penSep 21, 2023 · 1 hr 8 min
  • Die begin van die eindeAug 20, 2023 · 19 min
  • Die twistAug 14, 2023 · 19 min
  • Die woorde wat ons eetAug 6, 2023 · 29 min
  • Met die hand geskryfJul 30, 2023 · 29 min
  • Die klein die groot en die woordeJul 23, 2023 · 28 min
  • Die spasies tussen allesJul 16, 2023 · 27 min
  • as kleur iets sou betekenJul 9, 2023 · 29 min
  • Kan poësie nog gevaarlik wees?Jul 2, 2023 · 28 min

Website · RSS feed

Mier op die mic | Parasocial