
KLETS
- News · News Commentary
- Society & Culture
Free on the App Store for iPhone, iPad and Mac. No subscription needed. Once it is installed, tap this link again and the show is yours. Already have it? Open in Parasocial.
About
Van politiek tot polimiek, en van nuwe perspektiewe tot aweregse menings – Colene en Matthys laat niks ongesê nie. Saam met kundiges en ander lekker en interesante mense pak hulle die onderwerpe aan wat ons wêreld vorm. Elke Woensdag iets nuuts. Kom KLETS Saam! Word deel van die gesprekke wat jou laat dink en dalk selfs jou wêreldbeskouing verander
Also on
Recent episodes
- Krane, Kilo’s, Kakkerlakke en ’n Kat
- Hy Huil, Ons Betaal
- Wyn, Woorde en Bartho Eksteen
- Die Waarheid Is Duur, Veiligheid Nog Duurder
- Waaksaam, Welvarend en Windgat
- Wie's in Die Village en Wie's Net Kwaad?
- Wie Kyk na Jou Geld Terwyl Jy Rugby Kyk?
- Wag, Wat? Kanada Verloor Die Speletjie
- Lê Stil Sannie, Vir Volk en Vaderland
- Dis Veiliger om te Sit