'n Ma & 'n Mikrofoon

Africa Podcast Network

Subscribe in Parasocial

Free on the App Store for iPhone, iPad and Mac. No subscription. Once it is installed, tap this link again and the show is yours. Already have it? Open in Parasocial.

About

'n Ma & 'n Mikrofoon is 'n podcast wat die wêreld van die moderne Afrikaanse ma weerspieel. Aanbieder Daniëlla van Heerden (self 'n ma van twee) voer openhartige gesprekke met kenners en spesiale gaste. Die fokus is nie net babas en kinders se gesondheid nie, maar ook ma's se emosionele welstand. Hier sal jy saam lag vir daardie oomblikke wat net 'n ma kan verstaan - soos dat vyf minute alleen in die motor soms kan tel as "me-time"! Meer ernstige onderwerpe soos postpartum depressie, tantrums en boelies word egter ook openlik bespreek. Alledaagse én bekende ma's kom kuier ook...

Also on

Recent episodes

  • Aussie-mamma in SA: Ek wil my kinders hier grootmaak/ Aussie Mum in SA: I Want to Raise My Kids HereSep 9, 2026 · 30 min
  • Mellisa Senekal: Op pad na 50... toe word ek swanger!/ Mellisa Senekal: On the road to 50... and then I fell pregnant!Aug 26, 2026 · 34 min
  • Veronica Ramokgoname: Aangeneem, Afrikaans, en nou ook 'n mamma/ Veronica Ramokgoname: Adopted, Afrikaans, and now a momJul 29, 2026 · 36 min
  • Waarom elke ma 'n TFSA móét hê/ Why Every Mom Needs a TFSAJul 15, 2026 · 25 min
  • Ontmoet die ma van 'n gesin met dwergisme/ Meet the mom of a family of little peopleJul 8, 2026 · 20 min
  • Jo Black: "Wat elke pa moet hoor"/ Jo Black: "Wat elke pa moet hoor"Jun 24, 2026 · 31 min
  • Joey Evans: Die pa wat die onmoontlike vermag het/ Joey Evans: The Dad Who Achieved the ImpossibleJun 10, 2026 · 44 min
  • Die geheim van tieners grootmaak/ The secret to raising teenagersMay 27, 2026 · 38 min
  • Tienerma vertel: “Ek was 15… en swanger” / Teen Mom Shares: “I Was 15… and Pregnant”May 13, 2026 · 24 min
  • Wat 'n chiropraktisyn wil hê elke ma moet weet/ What a chiropractor wants every mom to knowApr 29, 2026 · 27 min

Website · RSS feed