
Die bankroof – ’n vervolgverhaal
- Fiction · Drama
Free on the App Store for iPhone, iPad and Mac. No subscription. Once it is installed, tap this link again and the show is yours. Already have it? Open in Parasocial.
About
Die bankroof, geskryf deur Joe Kleinhans, speel af in Maraisburg, ʼn dorpie in die Suid-Kaap, waar ʼn ou bank oor ʼn naweek beroof word. Die roof herinner aan ʼn historiese tonnelroof en bring die gemeenskap in beroering, veral omdat miljoene én die inhoud van sluitkissies verdwyn. Kaptein Van Rooy, reeds oorlaai met onopgeloste sake, moet die ondersoek hanteer terwyl die media en inwoners druk uitoefen. Sy eksvrou, die ondersoekende joernalis Rachel Wolvaardt, arriveer ook en bemoeilik sake verder. Verskeie dorpenaars met eie agendas en geheime word betrek: Juliana Julies, ʼn ambisieuse sakevrou; Magriet Manders, wat antwoorde oor haar man se moord soek; Vincent Vogel, wat sy ver...
Also on
Recent episodes
- [Slot-episode] Die bankroof – Episode 60
- Die bankroof – Episode 59
- Die bankroof – Episode 58
- Die bankroof – Episode 57
- Die bankroof – Episode 56
- Die bankroof – Episode 55
- Die bankroof – Episode 54
- Die bankroof – Episode 53
- Die bankroof – Episode 52
- Die bankroof – Episode 51