
VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017)
Subscribe in ParasocialFree on the App Store for iPhone, iPad and Mac. No subscription needed. Once it is installed, tap this link again and the show is yours. Already have it? Open in Parasocial.
About
Die eeufeesuitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS) is op 3 Augustus 2017 amptelik bekendgestel. In hierdie podsendingreeks van 27 episodes word die elfde uitgawe van die AWS in detail bespreek deur verskillende lede van die Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. In die eerste twee episodes word 'n algemene oorsig oor die AWS gegee; daarna word elk van die dele van die AWS in afsonderlike episodes bespreek. Die reeks word afgesluit met 'n vooruitskouende besinning oor die toekoms van standaardtaal en die AWS.
Also on
Recent episodes
- 31. Die toekoms van standaardtaal en die AWS
- 30. Bylae H & I: Omgangsafrikaans en Terminologielys
- 29. Bylae: SI-stelsel: Gebruiksriglyne
- 28. Bylae: Lys elemente in die periodieke tabel
- 27. Bylaes: Buitelandse sake
- 26. Bylae A: Lys afkortings en simbole
- 25. Woordelys
- 24. Hoofstuk 20: Woorde van vreemde herkoms
- 23. Hoofstuk 19: Wisseling en subkategorieë
- 22. Hoofstuk 18: Vokale